CENTURION (KLOOFSIG) Opleidingsbeampte: Gemeenskapsveiligheid
AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling is tans op soek na ‘n opleidingsbeampte.
Die suksesvolle kandidaat sal by die AfriForum-hoofkantoor in Kloofsig, Centurion gebaseer wees.
Die doel van die pos is om die opleidingsvermoë van die gemeenskapsveiligheidafdeling uit te brei
Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om: ...