Jobs in het kruis

Displaying 1 - 10 of 249 jobs

MEDIESE ONTVANGSDAME My Klient, N Psigiater In Bloubergstrand, Het N Pos...

MEDIESE ONTVANGSDAME My klient, n Psigiater in Bloubergstrand, het n pos vir n Ontvangsdame met ondervinding by n MEDIESE PRAKTYK. Werksure: Dinsdae, Woensdae & Donderdae vanaf 8 – 5 (Pasiënte) Vrydae 8 – 1 (Admin) Pligte behels die volgende: Pasiënte: - Afsprake reel - Ontvangs - Daaglikse sms-boodskappe vir volgende afsprake - Uitreik van ...
2 weeks ago - - share

Ons Kleuter- & Nasorgsentrum Geleë In Brackenfell, Protea Hoogte Het...

Ons kleuter- & nasorgsentrum geleë in Brackenfell, Protea Hoogte het die volgende poste beskikbaar: 1. Kleuter Onderwyseres ( 3-4 jaar klassie) 2. Assistent Onderwyseres (Assisteer in Gr R klas & loopery doen na & van die Laerskool naby ons geleë) Ure: 07:30 - 17:30/08:00-18:00 Salaris - Onderhandelbaar Die persone moet oor die volgende beskik: ...
3 weeks ago - - share

MB Truck City Johannesburg Het Die Volgende Poste Beskikbaar: 1...

MB Truck City Johannesburg het die volgende poste beskikbaar: 1 x Parts Sales Manager 1 x Parts Salesman 1 x Workshop Manager 1 x Costing /Warranty Clerk 2 x Diesel Technicians - swaar voertuie Almal vereis minimum 2 jaar ondervinding. Technicians MOET gekwalifiseerd wees. Moet asb nie jou cv stuur as dit nie v een van ...
3 weeks ago - - share

Het Gezelligste Eetcafe Van De Jordaan In Amsterdam Is Op...

Het gezelligste Eetcafe van de Jordaan in Amsterdam is op zoek naar medewerkers in de bediening parttime & fulltime! Houd jij van hard werken, ben jij flexibel en heb jij ervaring in de horeca??? Solliciteer dan vlug en mail je CV naar info@cafesonneveld.nl !
3 weeks ago - - share

Hi,op Soek Na Driversjob, Het Code EC1 Swarvragmotor PDP, Ken...

Hi,op soek na driversjob, het code EC1 swarvragmotor PDP, ken alle areas, noord,suid, oos en weskaap, dringend asb,sal verhuis as werk kry,0722124715,0284821016,Herman
3 weeks ago - - share

Coastal Hire # Ermelo Het N Vakante Administrasie Pos. Salaris Onderhandelbaar Ure...

Coastal Hire # Ermelo het n vakante administrasie pos. Salaris onderhandelbaar Ure 7 tot 5 Stuur u CV na ermelo@coastalhire.co.za Kontak : (017) 811-6084
3 weeks ago - - share

Is Jy Hardwerkend, Handig Met Jou Hande, Akkuraat En Het...

Is jy hardwerkend, handig met jou hande, akkuraat en het 'n bestuurderslisensie en matriek? Pos beskikbaar. Stuur CV na jp@jpsglass.co.za
3 weeks ago - - share

OPEL CORSA LITE 1300i R25,000 - BOTHAVILLE Ek Het N Opel Corsa...

mpumalanga
OPEL CORSA LITE 1300i R25,000 - BOTHAVILLE Ek het n opel corsa wat ek wil swop vir n aner kar of bakkie,kar is baie mooi binne met nuwe tires en mags,buitekant dop clearcoat af,so kort n paintjob,en moter is baie goed,kar is opi pad met ...
3 weeks ago - - share

Opsoek Na Iemand Wat Logistieke Ondervinding Het. Stuur Asb Vir...

Opsoek na iemand wat logistieke ondervinding het. Stuur asb vir my jou cv na liezel@ackmain.com Primrose/Germiston area
4 weeks ago - - share

Wanted Ps4 R3,000 - Carletonville, Gauteng Het Iemand Dalk N Ps4 Wat...

Wanted ps4 R3,000 - Carletonville, Gauteng Het iemand dalk n ps4 wat hulle wil verkoop. Ekt 3000 cash. Whatsapp my 0814901035
4 weeks ago - - share
Get email updates for the latest jobs
You can cancel email alerts at any time.
Ok