fire fighter

Fire fighter

Goeie Dag My naam is Charl ek is opsoek na Semi Skilled Boilermaker of Welder het 5 jaar ondervinding in albei werke. Ek het n 3 ton fork lift license end 30 ton overhead crane license en n fire fighter certificate ek is bereid om leer en te verhuis. Ek kan ook basies elektriese werk doen . Ek het 6 jaar ondervinding in locomotive 3 jaar teamleader en supervisor 5 jaar in konstrukteer staal werke. My kontak nr Dis baie dringend 0844612465Groete Charl

Job type: 
other
Experience Requirements: 
Not requirements
Date posted:
2019-09-17
Job Id: 
2269655