Poste Beskikbaar.

Poste Beskikbaar. co.za- 4 days ago

Date expired: 
Wed, 03/14/2018
Experience Requirements: 
Not requirements
Location: 
Description: 

Vakante poste beskikbaar: Bemarkingskonsultante en Tellebemarkers benodig om deel te word van 'n dinamiese span. Konsultante: Mededingende kommissie asook brandstof- en prestasie bonusse word gebied aan konsultante. Suksesvolle kandidaat moet oor eie vervoer en geldige bestuurslisensie beskik. Tellebemarkers: Positiewe gesindheid, entoesiasties en doelgerig wees. Basiese salaris plus kommissie. Vorige kennis en/of ondervinding in bemarking, sowel as mediese en versekeringsvoordele sal 'n pluspunt wees. E-pos u CV na 0612874819brg@gmail.com

Job Id: 
1653177